Email a Friend Share

 ref # 400

print

R 11 600 000 (709 480 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator


Karooplaas met besproeiing

Hierdie 1600 ha plaas aan die Karookant van die berg het die voordeel van 'n karooklimaat gekombineer met afloopwater vanuit die berg met 'n hoë reënval van tot 800 mm per jaar.

500 Ha droeëlande wat onlangs goed bewerk is tesame met 45 ha lusern onder besproeiing rond die plaas mooi af.

Besproeiing onderv eie druk bestaan uit 'n spilpunt en sleeplyne asook 2 damme.

Daar is 75 ha waterregte geregistreer 'n huis en buitegeboue wat aandag nodig het.

  • 1600 Ha Karoo plaas
  • 75 Ha Waterregte
  • 45 Ha lusern
  • 500 Ha lande


Message Agents

Dolph Nel , estate agent


+27 (0)82 571 6600
+27 (0)28 713 2260
info@tlbothaproperties.co.za info@tlbothaproperties.co.za
sms agent | agent properties

Bossie Bosman, estate agent


+27 (0)82 941 1958
+27 (0)28 713 2260
info@tlbothaproperties.co.za info@tlbothaproperties.co.za
sms agent | agent properties