Email a Friend Share

 ref # 397

print

R 21 000 000 (1 304 347 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2

Veeplaas, beste van twee wêrelde 500 ha vlakte lande met 350 ha lusern gekombineer met 1400 ha duineveld.

Baie goeie veeplaas te koop, 1915 ha met 6 transportaktes.
Droeëlande 500 ha waarvan 350 ha gevestig met jong lusern.
Uitstekende heinings nuut gespan, baie kampe met skema water as suipings sowel as drie toegeruste boorgate.
Duineveld het twee jaar gelede in totaal afgebrand, dus veld is jonk en volop.
Uitsonderlike geleentheid om 'n goed beplande plaas te bekom met al die nodige fassiliteite, drie slaapkamer huis, store en goeie hanteringskrale.
Plaas geskik om gemaklik met 2000 skape of 300 beeste te boer.

  • Uitstekende veeplaas.
  • 350 Ha lusern.
  • Skemawater.
  • Drie boorgate.
  • Nuwe heinings.
  • Goeie woonhuis.


Message Agents

Dolph Nel , estate agent


+27 (0)82 571 6600
+27 (0)28 713 2260
info@tlbothaproperties.co.za info@tlbothaproperties.co.za
sms agent | agent properties

Bossie Bosman, estate agent


+27 (0)82 941 1958
+27 (0)28 713 2260
info@tlbothaproperties.co.za info@tlbothaproperties.co.za
sms agent | agent properties