Email a Friend Share

 ref # 401

print

R 7 350 000 (449 541 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
3
2

Unieke leefstylplaas met 'n vaste inkomste

Hierdie netjiese versorgde 185 ha leefstylplaas langs die Breederivier is tans beskikbaar. Met sy netjiese geboue, werf en ander fassiliteite is dit 'n uitsoek eiendom vir iemand wat 'n leefstylplaas wil besit maar ook die gemoedsrus van 'n stabielenie boerdery maandelikse inkomste wil geniet.
Kom boer hier met vee of wild en wees selfonderhoudend of ontwikkel die plaas verder met neute of wat jou belangstelling ook is.

Die eiendom wat uniek geleë is t.o.v. sy nie boerdery inkomste bied stoorplek aan ongeveer 50 bote in 'n 1200vkm stoor.

'n Baie netjiese 2 slaapkamer, 2 badkamer huis met al die nodige geriewe met losstaande buitegebou en waskamer asook aparte gaste woonstel in 'n goedversorgde omheinde werf is deel van die pakket.

Sonkrag gerugsteun deur 'n batterybank en omsetter sorg dat die plaas geen Eskom verbinding het nie. Al die nodige toerusting om die bote te hanteer en skoon te maak word ingesluit by die koop.

Daar is ook 'n boorgat toegerus met 'n windpomp en verskaf die nodige water aan die eiendom. Reënwater word opgevang vir huidgebruik.

Springbokke en Dorper skape rond hierdie lopende saak mooi af.

  • Leefstylplaas
  • Vaste nie boerdery inkomste
  • Baie netjies
  • Reg geprys.


Message Agents

Dolph Nel , estate agent


+27 (0)82 571 6600
+27 (0)28 713 2260
info@tlbothaproperties.co.za info@tlbothaproperties.co.za
sms agent | agent properties

Bossie Bosman, estate agent


+27 (0)82 941 1958
+27 (0)28 713 2260
info@tlbothaproperties.co.za info@tlbothaproperties.co.za
sms agent | agent properties