Email a Friend Share

 ref # 399

print

R 160 000 000 (9 785 932 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator


Uitvoer vrugteplaas

Hierdie uitvoer vrugteplaas met eie pakstoor en alle nodige infrastruktuur bestaan uit 26 titelaktes wat in 5 of 6 produksie eenhede verdeel kan word.
Daar is 300 ha lande, 23 damme, 8 woonhuise, 70 arbeidershuise, werkswinkel, store, pakstoor, koue geriewe en kantore.

Boorde bestaan uit hoofsaaklik steenvrugte soos appelkose, pruime en perskes met 'n paar hektaar pere en vye.

Nadere besonderhede is beskikbaar en sal per e-pos verskaf word aan belangstellende kopers.

Waterkloof 56 ha met 3 damme 177 000 kubm kapasiteit
Hartmansleegte 30 ha 1 dam 270 000 kubm kapasiteit
Balmoral 108 ha 5 damme 522 000 kubm kapasiteit
Bart 24 ha 3 damme 94 000 kubm kapasiteit
Berg en Dal 36 ha 3 damme 148 000 kubm kapasiteit
Viktor 41 ha 2 damme 29 000 kubm kapasiteit

  • Vrugte plaas
  • Pakstoor
  • Baie damme
  • 8 Woonhuise
  • 70 Arbeidershuise


Message Agent